Die perfekte selfsorg vakansie verblyf in Uvongo
Geniet die strand!
Die strand is binne loopafstand van Drift Sands #8
Haainette, lewensredders, en selfs ‘n getypoel verseker dat Uvongo strand een van die veiligste strande in die omgewing is om by te swem.
Teen Uvungo se hoofstrand
Slaap tot 6 (ses) gaste
Ten volle toegerus
Swembad
Webjoernaal
Drift Sands #8 in fotos
Gereelde Vrae
Hier antwoord ons 'n paar vrae wat gereeld gevra word.
Drift Sands 8 kan tot ses gaste akkommodeer, met twee slaapkamers en ekstra slaapplek in die leefarea.
Die woonstel het twee slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggroottebed en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens.
Ja. Die woonstel beskik oor ’n volledig toegeruste kombuis met ’n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ja. Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike swembad.
Ja. Die woonstel bied slaapplek vir tot ses gaste en het toegang tot ’n kinderspeelarea en gemeenskaplike swembad.
Ja. Die balkon beskik oor ’n gasbraai en ses-sitplek-eettafel.
Ja. Komplimentêre Wi-Fi word voorsien.
Drift Sands 8 is in Uvongo Beach, KwaZulu-Natal, geleë.
Terugvoer van ons gaste
Ons gaan uit ons pad om seker te maak dat ons gaste 'n aangename vakansie kan geniet. Ons het nie beheer oor die weer nie, maar ons het beheer oor Drift Sands #8!
Bespreek u volgende gesinsvakansie vandag nog!
Geniet ‘n onvergeetlike selfsorg vakansie met u gesin
BESPREEK NOU!
Die Eienaars
Nicolene Venter
Maryke Bridges
Quentin Venter
